NewsNews

En toe kry hulle…’n erf vol daggaplante

En toe kry hulle...'n erf vol daggaplante

Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het die afgelope week sommer twee vlieĆ«Ā met een klap geslaan toe hulle ā€˜n vermeende inbreker vasgetrek en ā€˜n erf vol daggaplante ontdek het.

AfriForum-buurtwat is Dinsdag, 7 Januarie na ā€˜n moontlike huisbraak ontbied. Die buurtwaglede het ā€˜n verdagte in die omgewing van Koos de la Reystraat opgespoor en in hegtenis geneem. Hy is aan die SAPD oorhandig en ā€˜n saak van inbraak is teen die verdagte aanhangig gemaak.

Terwyl die buurtwaglede na die verdagte op soek was, het hulle ook op ā€˜n erf afgekom wat vol daggaplante was. Die polisie is daaroor in kennis gestel, wat die daggaplante verwyder het.

Ā ā€œAfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het flink opgetree, wat bewys dat hulle vasberade is om misdaad in die dorp te bekamp,ā€ sĆŖ Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoƶrdineerder vir die Wes-Rand.

  • Hoewel die konstitusionele hof in Suid-Afrika beslis het dat dit wettig is om dagga in jou woning te rook en ook ā€˜n bietjie te kweek vir persoonlike gebruik, is daar wel die gevaar dat indien jy te veel kweek jy as ā€˜n handelaar aangekla kan word, aangesien dit wel steeds teen die wet is om met dagga handel te dryf.

    Die daggaplante wat toevallig ontdek is.

Related Articles

Back to top button