Vaalweekblad verneem dat die jong motorfietsryer wat op 7 Januarie in ‘n botsing teen ‘n voertuig op die hoek van Hendrik van Eck- en Louis Trichardt-boulevard in Vanderbijlpark verongeluk het, Ferdie Pieterse was.
Volgens Jan Naudé van Mystify Vaal Motorfietsklub was Ferdie verlede jaar een van Vereeniging Gimnasium se onderhoofseuns. Hy sou vandag sy matriekuitslae kry.
Vaalweekblad se innige meegevoel aan sy familie en vriende.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



