
As jy dalk die afgelope paar jaar pronk met ‘n weelderige baard, is dit dalk nou die tyd om dit deel van jou 2020 nuwejaarsvoorneme te maak en dit af te skeer … want ‘n nuwe studie toon dat daar meer kieme in jou baard is as op ‘n hond se pels.
Navorsers in Switserland se Hirslanden-kliniek is vir hierdie slegte nuus te danke. Die navorsers het eintlik die toetse gedoen om te bepaal of dit higienies sou wees om honde in dieselfde MRI-masjiene as mense toe te laat en daar het julle dit.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



