NewsNews

Eienaars gekry na vuurwerk-verskrikking

Eienaars gekry na vuurwerk-verskrikking

Hierdie hondjie is vanoggend na gisteraand se vuurwerke baie verward by die AfriDome opgemerk. So ook dié katjie wat in Wesstraat opgemerk is.

Goeie nuus is egter dat die poedeltjie wat gister in Uniestraat gekry is se eienaar  intussen opgespoor is en so ook die hond se eienaar wat gisteraand angsbevange skuiling onder ‘n motor gesoek het by die Oujaarsdiens van die NG gemeente Parys-Oos.

Dit is wat vuurwerke aan troeteldiere doen – angsbevange en verlore is die hondjie gisteraand by die NG gemeente Parys-Oos gekry nadat sy weggehardloop het vir die klappers. Haar eienaar is intussen opgespoor.

As jou troeteldier soek is na gisteraand se vuurwerke maak asb ‘n draai by die DBV en rapporteer dit.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button