NewsNews

Skildery van kleur

Skildery van kleur

Pretoria mag dalk bekend wees as die Jakarandastad, maar Parys staan nie ’n tree terug nie, met die talle Pride of India bome al langs die dorp se strate wat in ’n oorvloed van pienk, pers en wit blom.

’n Skildery van kleur soos Parysenaars lank laas gesien het – veral in Eerstelaan waar jy die grootheid van die skepping wat jubel ná die welkome Desember reën, opnuut besef. Die prentjiemooi gesig is in Bredelstraat afgeneem.

Related Articles

Back to top button