NewsNews

En die gat is toegemaak

Die  gat by die kruising van Wesstraat en Derdelaan is reggemaak en die teervlak  geseël. Dit nadat die ou rioolpyp hier beskadig is tydens konstruksie vir die verlenging van die  riooluitvallyn vanaf Tumahole na die rioolwerke. Die gat is die eerste keer op 6 November gerapporteer. Gazette het vroeër ook oor die gat berig toe …

Die  gat by die kruising van Wesstraat en Derdelaan is reggemaak en die teervlak  geseël.

Dit nadat die ou rioolpyp hier beskadig is tydens konstruksie vir die verlenging van die  riooluitvallyn vanaf Tumahole na die rioolwerke.

Die gat is die eerste keer op 6 November gerapporteer. Gazette het vroeër ook oor die gat berig toe rioolwater daaruit in die leivoor afgeloop het.

Foto’s met erkenning aan mnr. Steve Naale, munisipale woordvoerder vir die Ngwathe munisipaliteit.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button