NewsNews

Spesiale Bloedskenkkliniek voor Kersfees

‘n Spesiale Kersfees bloedskenkkliniek word op Maandag 23 Desember tussen 10:00 en 17:00 in die Hervormde kerksaal h/v Loop- en Paulsenstraat, Parys, gehou. Jy kan hierdie Feesseisoen die geskenk van lewe vir iemand gee. Juis daarom doen die bloeddiens ‘n beroep op skenkers wat nie in die afgelope paar maande bloed geskenk het nie, om …

‘n Spesiale Kersfees bloedskenkkliniek word op Maandag 23 Desember tussen 10:00 en 17:00 in die Hervormde kerksaal h/v Loop- en Paulsenstraat, Parys, gehou.

Jy kan hierdie Feesseisoen die geskenk van lewe vir iemand gee.

Juis daarom doen die bloeddiens ‘n beroep op skenkers wat nie in die afgelope paar maande bloed geskenk het nie, om asseblief die kliniek te kom ondersteun.

Dankie ook aan elke Parysenaar wat met die bloeddiens se vorige besoek aan Parys geskenk het en so gehelp het om 97 eenhede bloed te kon insamel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button