
Potchefstroom – Twee mans het Vrydagmiddag (13 Desember) omstreeks 14:00 by n huis in Makoustraat ingebreek.
Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het die twee verdagtes glo die huishulp met n mes gedreig waarna hulle haar vasgebind het.
Die verdagtes het ń selfoon, skootrekenaar en kontant gebuit voordat hulle te voet gevlug het.
ń Paar handskoene sowel as ń mes is op die toneel gevind. Die polisie was op die toneel om ondersoek in te stel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



