Ag sies, dis vuil!

Ag sies, dis vuil!

 

Dit is hartseer om te besef ons dorp se verval gebeur met ons toestemming. Die inwoners van Parys laat toe dat ‘n handjievol eie geregtige amptenare ons dorp verniel.
Ons dorp word een keer per jaar skoon gemaak en dit is vir die blommefees. Dan word sypaadjie-gras gesny, bome gesnoei, stormwaterslote skoon gemaak en vullis op elke hoek verwyder.
Dit is n skande dat ons dorp net 1 keer per jaar skoon gemaak word en ek daag enigiemand uit om my verkeerd te bewys.
Elke stopteken en lamppaal of elektriese verdelingskas in die dorp is ’n ashoop.
Waar is die blou of groen belofte brigades (wat jou net ken met ‘n verkiesing)? Geen woord word gerep nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button