News

Moenie vandag se Saalperd-aksie misloop nie!

Moenie vandag se Saalperd-aksie misloop nie!

Die Kers Saalperdskou wat jaarliks ‘n groot hoogtepunt is, loop vandag, Saterdag 7 Desember by die AfriDome ten einde.

Maak daarom seker jy maak ‘n draai by die skou vandag waar naas die room van die land se saalperde, ook Hackney ponies en perde vanjaar pronk.

Menique Olivier van Parys wat gister reeds met ‘n vierde en vyfde plek gespog het vir die klasse waaraan sy deelgeneem het. 

Die program begin om 09:30 en toegang is R50 per persoon. Die grootkampioeskap-klasse kan vandag gesien word terwyl Kersvader oor die etensuur sy draai sal maak met geskenkies vir die kinders. Tanya V tree om 17:00 op.

Parkering kos R20 per voertuig per dag.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button