News

So kan jy ‘n lewe red

Mobiele skenkerskliniek is Dinsdag in Parys.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens  (SANBD) nooi die gemeenskap van Parys om bloed te skenk hierdie Feesseisoen.

Die mobiele skenkerskliniek is Dinsdag 10 Desember vana 13:00 tot 19:00 by die kerksaal van die Hervormde Kerk in Parys.

Elke bloedskenker sal ‘n Feesseisoen-geskenk ontvang.

Die doelwit vir die dag is 100 eenhede bloed en jy kan help.

SANBS se Kroonstad-tak waarvan Parys deel is, moet oor Desember 1 000 eenhede bloed insamel – 500 eenhede deur mobiele klinieke, en 500 eenhede deur die Kroonstad Bloedskenk Sentrum.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button