‘n Cowboy Kersfees in Afrika

'n Cowboy Kersfees in Afrika

Daar is baie dinge geleer en nuwe dinge probeer die afgelope naweek tydens die Western Weekend by Edenvale Equestrian Yard. Die tema – ‘n Cowboy Christmas in Africa. Verskeie hindernisse op die baan het die toetse ‘n ietwat ongewone uitdaging vir meeste ruiters gemaak, terwyl Henry Becker die ruiters touwys gemaak het in die fynere kunsies van “Western Games”. Vir nog meer pret is perd en ruiter “gedress” vir foto’s om te pas by die “Cowboy Kersfees in Afrika”-tema, en het selfs een van Kersvader se Bokke sy staan in die arena gekry. Op die foto is van die plaaslike ruiters wat aan die dag deelgeneem het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button