A.o. Morne Koch, polisieduiker van Bloemfontein, het Dinsdagoggend vroeg die seun se liggaam in die Vaalrivier by die hangbrug gekry.
Polisieduikers van Bloemfontein bygestaan deur die K9-eenheid van Sasolburg, het vroeg vanoggend die liggaam van ‘n 15-jarige seun uit die Vaalrivier gehaal by die hangbrug in Parys. Die seun het gister verdrink toe hy saam met sy boetie en vriende in die rivier geswem het. Lees die volledige berig in hierdie week se Gazette.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.