VEREENIGING. – Dit is nie net KwaZulu-Natal wat deur tornados geteister word nie. Rainbow Inflatables in Vereeniging het Vrydagaand 29 November duisende rand se skade opgedoen toe ‘n tornado sommer hier in die Vaal sy opwagting gemaak het.
Die fabriek se dak en strukture is afgeruk en lê in ‘n dierekamp op die perseel. Werkers se kamers is ook beskadig en die eienaars se huis is ook effens beskadig.
So lyk die fabriek na ‘n tornado skade aangerig het.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



