
Die Parys-museum sal voortaan elke Saterdag van 10:00 tot 13:00 oop wees vir besoekers, asook op versoek vir groepe.
As jy ‘n liefde het vir geskiedenis en tyd op hande het, kom bied jou hulp as vrywilliger by die museum aan en help om seker te maak dat hierdie kosbare juweel van Parys se geskiedenis ook met besoekers gedeel kan word. As jy kan help skakel Diane by 071 388 0446


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



