NewsNews

Allenby-waterlek: Opdatering

Die tegniese span is steeds besig om te werk aan die Allenbystraat-waterlek. Die verwagting is dat die dele in die omgewing wat tans nie water het nie, teen ongeveer 20:00 vanaand weer sal water hê.  

Related Articles

Back to top button