NewsNews

Daar word gewerk aan dié skande-gat

Daar word gewerk aan die skande-gat

Nadat Gazette verlede week berig het oor die skande gate na konstruksiewerk vir die verlenging van die riool-uitvallyn vanaf Tumahole, onder Wesstraat na die rioolwerke, is daar vanmiddag begin met herstelwerk op die h/v Tweedelaan en Wesstraat, deur die kontrakteur Kgwadi ya Madiba.

Werknemers van die kontrakteur wat hier besig was met herstelwerk, het egter gesê dat die gat op die h/v Wes- en Derdelaan langs die Rooidam, munisipale verantwoordelikheid is.

By beide die gate wat vir twee weke nou al so lê,  is powere pogings aangewend om motoriste en voertuie te waarsku teen die gevaar.

Dit is hoe dit net na 13:00 vanmiddag gelyk het, maar daar is toe nog gewerk aan die gat.

So het die gat op die h/v Tweedelaan en Wesstraat verlede week gelyk.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button