News

Amy’Leigh-ontvoering: Trane toe verdagtes in hof verskyn

Amy’Leigh-ontvoering: Trane toe verdagtes in hof verskyn

Tharina Human (27), Pieter van Zyl (50), Laetitia Nel (40) en Bofokeng Molemohi (24) staan tereg op aanklagte van ontvoering en afpersing.

Die staatsaanklaer, adv. Luanda Ngcobo, het regter Hussain Khota vir uitstel gevra  tot 9 Januarie volgende jaar gevra omdat daar nog vir uitstaande DNS-uitslae die gewag word.

Ngcobo het aan Khota gesê sy hoop dat die verhoor in Februarie in die hooggeregshof kan begin maar die staat benodig die uitstaande DNS-uitslae voor hulle vir ‘n verhoordatum in die hooggeregshof kan aansoek doen.

Human, wie se aansoek om borgtog vroeër misluk het se oë was tranerig. Nel het vir haar ’n sneusdoekie aangebied. Nel is op borgtog uit. Van Zyl is in aanhouding nadat sy aansoek om borgtog, soos dié van Nel, misluk het. Molemohi het vroër sy aansoek om borgtog laat vaar en is ook steeds in aanhouding.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button