
Die graad-8 leerder van Gimmies wat sedert gister vermis was, is veilig by die huis.
Karabo Abrams (14), het gister (8 November) na hy ‘n eksamen by die skool afgelê het, nie teruggekeer huis toe nie.
Sy ma was baie bekommerd oor hom en baie mense het help soek. Hy is egter ongedeerd opgespoor en is nou weer tuis. Die gesin bedank almal wat help soek het na Karabo.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



