OpinionsSMS/ Lesers sê hul sê

Soek en vind / sms’e

* Ek is dringend op soek na ‘n Golf of ‘n Corsa om te koop. Sal jul my asb. dringend laat weet? 073 881 7838. * Sal die persoon wat ‘n rukkie gelede na elektriese ware gesoek het om te koop, al is dit nie meer in werkende toestand, my asb. skakel by 073 881 …

* Ek is dringend op soek na ‘n Golf of ‘n Corsa om te koop. Sal jul my asb. dringend laat weet? 073 881 7838.

* Sal die persoon wat ‘n rukkie gelede na elektriese ware gesoek het om te koop, al is dit nie meer in werkende toestand, my asb. skakel by 073 881 7838.

* A silver female Yorkie, about a year old, went missing from the area of Hoff Street, Miedepark this morning at about 9:30. She answers to the name of Millie. Owners love her dearly. If anybody has seen her or know where she is, please call Lynette on 072 594 1618. Many thanks.

* Wie kan my help? Ek het ‘n ou klavier wat ek wil verkoop. Ek wil graag weet wat is die klavier se waarde. 084 332 3705.

* Hi mense, ek wil weet of daar iemand is wat van ‘n tent wil ontslae raak? Die grootte – 6 man-tent en twee opvou kampstoele asseblief. Die Here sal julle seën. 076 763 3084.

* More mense, wie het vir my wintersklere, 38 of 40 hemp, 32 mansbroek en meduim hemp, 6 en 8 skoen? En het iemand nie ‘n gasstofie vir my om te koop nie? Ek soek asb. linne en gordyne vir my en as u enige iets wil weggooi, ek sal dit neem. 074 511 2338.

* Ek het ‘n 4-plaat Defy Compact elektriese stoof te ruil vir ‘n 4-plaat gasstoof. 082 321 2723.

* Soek asb. na ‘n paintball gun. Dankie. 082 969 6189.

* Ek is ‘n jong dame en het werk aanvaar. Kan u asseblief help met goeie dubbelbed met matras. Of ‘n goeie dubbelbed basis? Kan ook ‘n spieëlkassie verwelkom. Kan nie baie betaal nie, het dit dringend nodig. Baie dankie. 079 694 1024.

* Kan iemand asb. vir my die naam van ‘n persoon gee wat ‘n dak se lek kan regmaak? Dankie. 072 387 8045.

* Is daar miskien iemand wat ‘n klein tipe hondjie wil weggee? Wil graag een vir my agterkleinkind hê sy word volgende maand ses. Dit moet so 6 of 8 weke wees en ‘n tefie. Wil dit so die einde van die maand hê. Aub. en dankie. 083 587 8890.

* Ek wil graag vir die eienaars van tuine wat van tuindiens gebruik maak vra is daar in Potch ‘n ordentlik tuindienste wat nie bakkiesitters is nie? Stuur hul nr. asb. vir my. 072 217 2462.

* Op soek na ‘n horlosiemaker/spesialis om ‘n Citizen en Longines te herstel. Oom Piet Lubbe is nie meer in die dorp nie, wat ‘n jammerte. 078 503 8509.

* Hallo almal, ek wil graag hoor of u nie ‘n boerboel het wat in u pad is nie? Ons is lief vir honde. Ons hond is nou onlangs oorlede. Sy was 107 jaar oud. 082 742 5581. Dankie.

* Ek soek asb. 2 rigting radio’s/CB radio’s vir hulpprojek. Het Hamond orrel T500 om te ruil vir dit. Orrel het net draadjie af. Kan iemand help? Luke. O79 105 1097.

* Het iemad asb. vir my Sunning Farm se telefoonnommer? SMS of WhatsApp na: 061 418 4957. Dankie.

* Ek is op soek na Cornish 2x3m x 70mm. Dalk is daar iemand wat oorweeg om dit weg te gooi. Ek sal baie bly wees. 083 451 0374.

* Mensies wie het asb. ‘n mansfiets? My man loop van Vyfhoek af. 074 511 2338. asb.

* Kan die ouers van Stevan gr.10 van Ferdies my dringend skakel? Lea Kruger. 072 713 0745.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button