NewsNews
Wes-Kaapse dorpe loshande die gewildste vakansiebestemming
Onder die 11 gewildste plekke waar mense vanjaar beoog om hul Desember-vakansie deur te bring, loop die Wes-Kaap provinsie loshande voor met 7 van die 11 dorpe. Dit aldus Denise Neethling, hoof van bemarking by lekkeslaap. Die plekke sluit in: Mosselbaai Kaapstad Margate Marlothpark Knysna Jeffreysbaai George Langebaan Hermanus Strand Port Elizabeth Bron: Netwerk24 …
Onder die 11 gewildste plekke waar mense vanjaar beoog om hul Desember-vakansie deur te bring, loop die Wes-Kaap provinsie loshande voor met 7 van die 11 dorpe. Dit aldus Denise Neethling, hoof van bemarking by lekkeslaap. Die plekke sluit in:
- Mosselbaai
- Kaapstad
- Margate
- Marlothpark
- Knysna
- Jeffreysbaai
- George
- Langebaan
- Hermanus
- Strand
- Port Elizabeth
Bron: Netwerk24
You can read the full story on our App. Download it here.