News

Dankie Parys!

Dankie Parys!

Dankie vir elkeen wat bygedra het tot die Blikkiesfees om so ook te kan uitreik na hulle wat minder het in ons gemeenskap.

‘n Totaal van 2 000 blikkies nie-bederfbare voedsel is met die fees ingesamel wat vanjaar vir die eerste keer in die dorp gehou is.

En volgende jaar gaan ons groot, beloof die organiseerders!

Related Articles

Back to top button