
Vier leerlinge van Parys hou vandeesweek die dorp se naam hoog by die Valke Lqahwa Ontwikkelings rugbyweek wat van 22 tot 26 September by Paarl Gimnasium gehou word.
Hulle is Ruben Benade en Diaan Brink van Hoërskool Parys en Herman Steyn en Ian Posthumus van Parys Primêre skool wat al vier vir die o.15 span op die veld draf.
Diaan is ook kaptein van die span.
‘n Groot eer vir hierdie Parys-seuns.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



