LetterOpinions

Dankie vir sulke omgee vir bejaardes

Dankie vir sulke omgee vir bejaardes

My moeder is die afgelope drie jaar  in die siekeboeg van die Andries Marie Oosthizen Monument Tehuis (AMOT) versorg

Sy was reeds ses jaar in haar finale stadium van demensie en totaal bedlêend en afhanklik van 100 persent verpleegsorg en voeding via peg buis
Hiermee graag my opregte dank aan die bestuur en personeel van AMOT vir jul onbaatsugtige diens aan die bejaardes in jul sorg. Nie net t.o.v. professionele verpleging nie maar ook jul deernis met die bejaarde en hul familie.
Jul gaan reguit hemel toe eendag!! Baie baie dankie en ek hoop die Parysenaars waardeer jul en weet waar om te gaan in tyd van nood
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button