News

Hier is waar die Aardklop 2019 aktiwiteite plaasvind

Klik hier vir ‘n kaart wat wys waar al die venues tydens Aardklop 2019 is.

Daar is verskillende venues waar die verskeidenheid produksies, gesprekke, optredes en uitstallings gehou gaan word.
Nie alles is op die Aardklop-terrein nie, so dit sal goed wees om ’n rowwe idee te kry van waar wat gebeur.
Klik hier vir ‘n kaart wat wys waar al die venues tydens Aardklop 2019 is.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button