NewsNews

Jongman se liggaam gekry

Polisieduikers van Welkom en Bloemfontein het vanoggend, Dinsdag 17 September, net na 09:00 die liggaam van die 25-jarige man wat gistermiddag in die Vaalrivier by die hangbrug in Parys verdrink het, uitgehaal. Hy was van Tumahole. Sy naam word nog nie bekendgemaak nie omdat hy eers deur sy naasbestaandes uitgeken moet word.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button