NewsNews

NG Wes sê dankie aan We Care en Landelike Veiligheid

’n Groot dankie aan elkeen wat by dié organisasies betrokke is vir die onbaatsugtige diens.

Die NG-gemeente Parys-Wes het onlangs wynveiling gehou en is daar besluit om ‘n gedeelte van die opbrengs aan We Care en Landelike Veiligheid te skenk vanweë hul betrokkenheid en hulp aan die gemeenskap.
Dink maar net aan die gereelde kommunikasie waar dit kom by krag- en wateronderbrekings, hulp by brande, voorkoming van misdaad, verlore diere en baie meer, om te weet hoeveel hierdie organisasies in die gemeenskap doen en beteken.
’n Groot dankie aan elkeen wat by dié organisasies betrokke is vir die onbaatsugtige diens.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button