Photo GalleriesSport
Twee oorwinnings vir Parys in Vaaldriehoek muurbal skoleliga
Geluk aan hierdie spelers wat Parys se naam hoog gehou het!
Enrico en Giovanni de Swardt, Petrus-Louw van Rhyn, Carla du Plessis-Viljoen en Danja van Rhyn wat vir Parys 2 gespeel het, wen die Vaaldriehoek eerste liga.
Foto links: Parys 3 wen die tweede liga. Die Parysenaars wat vir dié span gespeel het was Suré de Swardt, Bianke Pienaar, Nico Rust, Vivienne van der Schyff en Guilmari de Swardt. Op die foto hieronder is Hanno Rust wat reserwe was.
Parys 1 het tweede in die eerste liga geëindig. Die span het bestaan uit George Marais, Almari Claassen, Joshua van Zyl, Reese Thompson en David Meyer. Foto’s: Verskaf
You can read the full story on our App. Download it here.