SportSport

Ringtennisspelers kry pluimpie vir vriendelikheid en spangees

Die Parys-spelers het ook baie komplimente gekry as die vriendelikste klub met die beste spangees.

Parys Ringtennisklub het Saterdag 31 Augustus aan die SA Klubkampioenskappe in Alberton deelgeneem.
Parys het teen drie klubs gespeel, waar hulle teen twee verloor en een gewen het. Gevolglik eindig Parys vierde uit die ses klubs in die B-afdeling.
Dit is ‘n besondere prestasie as in ag geneem word dat hierdie kinders vanjaar eers begin ringtennis speel het.

Die Parys-spelers het ook baie komplimente gekry as die vriendelikste klub met die beste spangees.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button