Volgens die man en vrou het hulle skuiling in die stort gesoek nadat die rook te veel geword het om uit die woonstel te ontsnap. Die brand het net na 00:35 in een van die woonstelle ontstaan en die sowat 15 inwoners op die 2de verdieping van die gebou moes inderhaas hul blyplekke verlaat. Almal het hul besittings in die brand verloor.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



