News
Meisie ontvoer by laerskool Kollegepark – gemeenskap gevra om uit te kyk
Wees asb op die uitkyk

2 September 09:00
VANDERBIJLPARK. – ‘n Meisie is vanoggend deur 4 mans in ‘n Toyota Fortuner ontvoer by laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark.
NAAM: Amy-Lee de Jager graad R
Inligting tans beskikbaar.
4 mans
Wit Toyota Fortuner met getinte ruite.
Registrasie van voertuig onbekend.
Rigting moontlik R59, R82 of R42. – (Nie bevestig)
WEES ASSEBLIEF OP DIE UITKYK!!!
KONTAK POLISIE INDIEN DIE VOERTUIG OF DIE MEISIE GEWAAR WORD.
Die foto van die voertuig is verkry van CCTV Beeldmateriaal van die wit Toyota Fortuner wat moontlik by die ontvoering betrokke was.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





