NewsNews

Vian en sy ‘menslike pop’ verwerf 100% by Del Arté

‘n Hoogtepunt in die drama-afdeling van vanjaar se Del Arté-kunsfees was toe Vian Singleton, bekende Vaaldriehoekse akteur wat deesdae as Thomas in die TV-reeks 7de Laan te sien is, sy slag kom wys het saam met Dawian van der Westhuizen, ‘n dramastudent aan die Sonja Myburg Dramaskool. Die“buiksprekerpop” is inderwaarheid ‘n goed gegrimeerde Dawian! Die …

Die“buiksprekerpop” is inderwaarheid ‘n goed gegrimeerde Dawian! Die tweestuks se besonderse dialoog het aan hulle ‘n A+++, oftewel 100%, besorg. Vian het sewe jaar gelede met die totstandkoming van Del Arté die eerste keer aan dié kunsfees deelgeneem.

Sowat 3 500 verskillende items is net in die drama-afdeling alleen ingeskryf en beoordeel.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button