NewsNews

Vlaag van inbrake, en toe ’n brand

Vlaag van inbrake, en toe ’n brand

Dié gebou in Breëstraat wat vroeër jare aan Parysenaars bekend was as Wagon Wheels, is verlede Dinsdag in ‘n brand verwoes.


Volgens die gebou eienaar, Edwin Wiggins, het die brand as ‘n veldbrand agter die gebou begin en toe oorbeweeg na die gebou self waar ‘n grasdak vlamgevat het. Die brand het vinnig deur die hele gebou versprei. Edwin het die gebou in Januarie 2018 gekoop en het gereedskap hier gestoor. Gelukkig het hy net die vorige week na ‘n vlaag inbrake van die gereedskap weggery. Edwin beoog om die gebou nou maar te sloop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button