NewsNews

Gelykheidshof beslis swaai van ou vlag is haatspraak

Adjunkregterpresident Phineas Mojapelo het vandag in die gelykheidshof beslis dat die swaai van die ou Suid Afrikaanse vlag haatspraak is

Netwerk24 berig dat adjunkregterpresident Phineas Mojapelo vandag (21 Augustus) in die gelykheidshof beslis het dat mense wat die ou Suid-Afrikaanse vlag swaai en uitstal ‘n duidelik bedoeling het om seer te maak en dit bevorder en hits geweld teen swartmense aan ingevolge die gelykheidswet. 

Die Nelson Mandela stigting het buite die hof verduidelik dat die vlag steeds in musuems (historiese konteks), akademiese, joernalistieke en artistieke kontekste aangewend mag word. 

Dit mag ook in die privaatheid van iemand se huis hang waar dit niemand dit kan sien wat moontlik aanstoot gaan neem nie. 

Daar is verduidelik dat ‘n huiswerker moontlik kan aanstoot neem. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button