NewsNews

Mnr. NWU in Mafikeng is ‘n vrou

'n Vrou is onlangs as die nuutste Mnr. NWU op die Mafikengkampus gekroon.

‘n Vrou is onlangs as die nuutste Mnr. NWU op die Mafikengkampus gekroon.

Hope Bhuda, ‘n lesbiese vrou het vanjaar se kompetisie gewen. Die kompetisie is onder die hutsmerk #BreaktheCode aangebied en ‘n uitnodiging is aan almal gerig om deel te neem.

Volgens verskeie Facebook inskrywings het selfs mans aan die Mej. NWU Mafikengkampus deelgeneem.  Alle navrae oor die kompetisie is na Louis Jacobs direkteur van korporatiewe kommunikasie verwys.

Volgens hom het die NWU se bestuur reeds ‘n verslag van die organiseerders aangevra waarna dit hanteer sal word.

“Geslags- en seksualiteitsbewustheid is ‘n kritieke komponent van die diversiteitsfokus van die NWU. Ons omhels en respekteer die regte van al ons personeel en studente om hulself op enige manier wat hulle wil uit te druk,” het Jacobs benadruk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button