NewsNews

54-jarige ernstig beseerde vrou lê hele nag in motor

54-jarige ernstig beseerde vrou lê hele nag in motor

 

‘n Ernstige beseerde 54-jarige vrou van Deneysville was sedert Sondagaand 4 Augustus,  in haar voertuig vasgekeer nadat die voertuig gerol het op die R716 tussen Deneysville en Oranjeville. Die voertuig is teen ‘n wal af en het in die veld op sy dak te lande gekom. Die vrou was halfpad uit die bestuur kant se venster waar sy vasgedruk was.

‘n Motoris het die voertuig Maandag 5 Augustus om 09:00  langs die wal gesien en nooddienste ontbied.  Die vrou het haar rug en ribbes beseer. Meganiese reddingskake is gebruik om haar uit die voertuig te bevry. Die vrou is deur Vaal Emergency Care op die toneel behandel en na die Metsimaholo hospitaal geneem vir behandeling.

 

FOTO: VAAL EMERGENCY CARE

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button