VEREENIGING. – Rolene Strauss, voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld, het Woensdagoggend in die Vaaldriehoek kom kuier om haar nuwe boek bekend te stel.