
Die nuutverkose VRL en leerlingraad van Hoërskool Parys is voor van links George Conradie, St. John Meyer (VRL) en Wian van Niekerk (VRL)
In die tweede ry is Noxolo Matshaya, Mabontle Motsisi, Danielle Venter, Carla Potgieter (VRL), Lee-mari Strauss, Menique Olivier (VRL) en Tebogo Lesenyeho (VRL)
Agter is Juané Eybers (VRL), Dichaba Tsholo, Louwrens Vos (VRL), Morné Keyser, Brian Strong (VRL), Marko de Bruyn en Hannes Grimbeek. Abigail Bezuidenhout is afwesig (oorsee vir roei)
Die hoofleiers sal later bekendgemaak word.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



