Hoërskool Parys se eerste rugbyspan speel vanoggend in die kwartfinaal van die Virsekerbeker teen Hoërskool Akasia van Pretoria. Die wedstryd begin om 10:00.
As hulle die wedstryd wen, is die kans goed dat hulle teen Warmbad in die semi-finaal gaan speel.
Die voorbereiding vir die week het goed gelyk. Ons afrigters is positief en sien uit na n harde wedstryd.
Ons hou styf duim vas manne!
Die foto is met n vorige eerste span wedstryd deue Sybil Joubert geneem.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



