News

Paramedikus se voertuig vat vlam by toneel

Paramedikus se voertuig vat vlam by toneel

Volgens Russel Meiring, ER24 woordvoerder, het die paramedikus gesien hoe rook onder die enjinklap van die voertuig uitkom. Dit het skielik vlam gevat.

Hy het die brandblusser agter uit die voertuig gehaal en probeer om die vlamme te blus, maar was nie suksesvol nie.

Ander ER24 paramedici het na die toneel gekom om die paramedikus te help. Hy het matige rookinaseming opgedoen maar het gelukkig geen ernstige beserings nie.

Hy is na Mediclinic Potchefstroom geneem vir behandeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button