Photo GalleriesSchool

Onthou dis ope-dag vandag!

Hoërskool Parys se ope-dag vir alle voornemende graad 8 leerders vir 2020 is vanaand, Donderdag 25 Julie. Dit beloof om ‘n heerlike middag te wees waar die graad 7 leerders meer sal leer oor die hoërskoollewe en wat om te verwag. Daar wag ook ‘n verrassing of twee op hulle. Die graad 7’s moet reeds om …

Hoërskool Parys se ope-dag vir alle voornemende graad 8 leerders vir 2020 is vanaand, Donderdag 25 Julie. Dit beloof om ‘n heerlike middag te wees waar die graad 7 leerders meer sal leer oor die hoërskoollewe en wat om te verwag. Daar wag ook ‘n verrassing of twee op hulle.

Die graad 7’s moet reeds om 15:00 aanmeld by die skool in gemaklike klere en ouers kan vanaf 17:30 ‘n draai deur die skool stap en dan by die skoolsaal aanmeld vir die res van die verrigtinge.

Sien jou vanaand by Hoërskool Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button