NewsNews

Misdaad bekommer

Misdaad bekommer

Misdaad is steeds kommerwekkend hoog in Parys.
Nie net is daar die afgelope twee weke twee Toyota Hilux bakkies gesteel waar daar heelwat voete was nie, maar is daar ook ernstige kommer oor die getal huisbrake, gewone diefstal en selfs winkeldiefstal wat al meer toeneem. Letterlik enigiets word uit mense se erwe gesteel.
Die voertuie wat gesteel is, was geparkeer op die laerskool se sportgronde en by die Pick n Pay parkeerterrein, sê die polisie. Mense word ook weer gewaarsku om versigtig te wees vir geldslenters.
Dit gebeur steeds dat mense geld oorplaas in iemand se rekening wat hulle van geen kant af ken nie, hetsy om iets te koop of vir die belofte van ’n vinnige wins. Wanneer daar dan later ondersoek ingestel word, bestaan die telefoonnommers nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button