Hettie du Plessis het in die brand, wat haar hele huis verwoes het, omgekom. Die voorval het in Ringweg in Drie Riviere, uitbreiding 2, plaasgevind by die Paddock Sands meenthuiskompleks.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








