Sport

Sterkte meisies! Ons hou styf duim vas

Hulle is slaggereed en positief. 

 

Parys se Hoërskool dogtersspan sal vanoggend in Pietermaritzburg hul eerste wedstryd vir die prestige Top Schools muurbaltoernooi speel.

Dié span het in 2018 tweede by die toernooi geeïndig.

Die finaal is Sondag.

Baie sterkte aan Almari Claassen, Danja van Rhyn, Reese Thompson, Chenique van der Westhuizen, Carla du Plessis Viljoen en Jarike du Plessis. Julle maak ons trots.

Die meisies is vergesel van Elize Prinsloo (hul afrigter) en Adele wat die skool verteenwoordig.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button