
Die N12 naby Johannesburg is gesluit as gevolg van protesaksie.
Motoriste is gewaarsku om alternatiewe roetes te gebruik. Die betogers het glo die pad naby aan die Sasol vulstasies by die Soweto kruising versper.
Dit is nog onbekend waarmee die betoging verband hou.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


