Motoriste kan soos dit nou lyk nie nog genade by die petrolpomp in Augustus te wagte wees nie.
Die kans vir ‘n daling in die petrolprys vir ‘n tweede maand agtereenvolgens, lyk maar baie skraal.
Daar bly net meer as twee weke oor voor brandstofpryse vir Augustus bekendgemaak sal word.
You can read the full story on our App. Download it here.