Harde werk en toewyding vir Voorslag-toekenning

Dié graad 7 Voortrekkers van Parys Voortrekkerkommando was dou voor dag vanoggend (Saterdag 13 Julie) al in Frankfort waar daar hard gewerk en voorberei word vir hul Voorslag-evaluering wat eersdaags op Doornkloof gehou word. Die Voorslag-toekenning is die hoogste toekenning wat ‘n Penkop of Drawwertjie in sy/haar laerskoolloopbaan kan ontvang as deel van die Voortrekkerbeweging. …

Dié graad 7 Voortrekkers van Parys Voortrekkerkommando was dou voor dag vanoggend (Saterdag 13 Julie) al in Frankfort waar daar hard gewerk en voorberei word vir hul Voorslag-evaluering wat eersdaags op Doornkloof gehou word.

Die Voorslag-toekenning is die hoogste toekenning wat ‘n Penkop of Drawwertjie in sy/haar laerskoolloopbaan kan ontvang as deel van die Voortrekkerbeweging. ‘n Toekenning waarvoor daar vir sewe jaar lank hard gewerk word.

Sterkte aan dié Voortrekkers vir die laaste voorbereiding wat nog gedoen moet word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button