Photo GalleriesSchool

Parys is trots op julle!!

Skitter seisoen vir Parys op die rugbyveld.

Hoewel Hoërskool Parys se eerste rugbyspan vandag die knie moes buig teen Springs Boys High in die Valke-finaal in Brakpan, is daar met verbete spel in die tweede helfte geveg om balbesit tot op die einde. Die eindtelling was 41-24.

Die 0.15’s het ook verloor met ‘n telling van 17-10.

Baie geluk aan al die spelers en hul afrigters vir ‘n skitterende seisoen en die mooi sportmangees wat vandag op die veld gewys is, toe daar in ‘n kring  saam met die span van Boys High na die wedstryd gebid is.

Parys is trots op julle!

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button