NewsNews

VVA gee terugblik met sy jaarverslag

VVA gee terugblik met sy jaarverslag

Dit is weer tyd vir die kies van ’n nuwe komitee wanneer Vrystaat Versorging in Aksie sy jaarvergadering op Dinsdag 23 Julie om 09:30 vir 10:00 by die VVA-kantore in Buitenstraat hou. Kom luister na wat die afgelope jaar vir VVA ingehou het, en die finansiële jaarverslag. As jy dit kan bywoon, bevestig asseblief bywoning voor of op 16 Julie by Sanette Boonzaier by (056) 811 2971 of by vvaparys@telkomsa.net.

 

Related Articles

Back to top button