NewsNews

Die Vaaldriehoek bibber!

In baie gebiede was laasnag die koudste nag tot dusver hierdie winter

Dis koud in die Vaaldriehoek! Laasnag was in baie gebiede die koudste nag tot dusver hierdie winter. Sommige inwoners wat langs die Vaalrivier woon, laat weet dat die kwik laasnag tot minus 7 grade by hulle gedaal het.

As jy die minimum-temperatuur vanoggend aangeteken het, laat weet Vaalweekblad gerus wat dit was en in watter gebied jy woon.

Gelukkig voorspel die SA Weerdiens dat dit later die week weer warmer gaan word. Trek intussen maar lekker warm aan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button